Hallo! Tracked shipping to Netherlands with Delivery Duty Paid for just €7 

Ship to
Netherlands
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Friksie
Type
Physical Book
Publisher
Language
Africanos
Pages
314
Format
Paperback
Dimensions
22.9x15.2x1.7 cm
Weight
0.42 kg.
ISBN13
9781490413686

Friksie

Henning J. Van Vuuren (Author) · Createspace · Paperback

Friksie - Van Vuuren, Henning J.

Out of Stock

Synopsis "Friksie"

Alwyn Liebenberg is gekompliseerd. Enigmaties. Dit is vir hom onaanvaarbaar dat daar in hierdie land soveel mense is wat het, sonder om dit te verdien. Obsessief op soek na sy eie Nkandla beplan hy haarfyn aan sy skyndood in die Long Tom-pas. Hy besluit vooraf, wat ook al gebeur, hy sit nie sy voete in 'n tronk nie. Terselfdertyd is 'n komkommerkoel polisieman besig om landwyd opspraak te maak as die nuwe superspeurder van Nelspruit. Fritz Moolman, eenkant, vasbeslote, bittereinder en dodelik akkuraat met sy Z88. Hy aanvaar onder geen omstandighede die woord "onopgespoor" op 'n dossier nie. Alwyn se pa, Ulrich, word mettertyd meedoënloos meegesleur deur die gevolge van sy enigste seun se bisarre persepsie van regverdigheid, 'n pion in die mallemeule van Alwyn se surrealistiese denke. Ulrich is nie die enigste slagoffer nie, en vir elke aksie is daar volgens die natuurwette 'n reaksie. Hoe diep is ouerliefde? Hoe diep behoort dit wees? Daar is 'n prys om te betaal ...

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Africanos .
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews