Hallo! Tracked shipping to Netherlands with Delivery Duty Paid for just €7 

Ship to
Netherlands
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Select your country

Americas

Europe

Rest of the world

portada Strydgedigte (in Afrikaans)
Type
Physical Book
Language
Afrikaans
Pages
143
Format
Paperback
ISBN13
9781091681798

Strydgedigte (in Afrikaans)

Peter Cohen (Author) · Independently Published · Paperback

Strydgedigte (in Afrikaans) - Peter Cohen

New Book Imported to Netherlands
Delivery: 30 Oct - 06 Nov Shipping: 16 to 20 business days.
€ 37,46
Import costs and 9% BTW included in the price ✅
€ 37,46

Synopsis "Strydgedigte (in Afrikaans)"

Hierdie digbundel behels 'n reeks van 50 epiese gedigte wat as 'n kulturele monument ter ere van die Boere-Afrikanervolk verstaan word. Neergeskryf in 'n welluidende volkse verhaaltrant getuig hulle van daardie gedagtes wat nog steeds in ons harte brand: ons volk se innigste vryheidstrewe vanaf die eerste roerings van ons geestelike volksbewuswording gedurende die 17e eeu tot vandag toe.Skitterende hoogtepunte uit ons geskiedenis soos die Groot Trek, die Geloftedag, die seges van Majuba en van die Afrikaanse taal maar ook bittere laagtepunte soos die vermoordinge van die Hugenote, op Slagtersnek en in die konsentrasiekampe word boeiend navertel. Eenparig betuig die dade van ons dapper Boeremanne, ons sterk vrouens en ons moedige kindere dat Engeland se infame bedeling van April 1994 vir ons volk onder geen omstandighede wat ook al aanvaarbaar is nie. Die oombliklike stand van ons volksepos met die rampspoedige uitwerking van die Groot Verraad van 1994 betuig dat ons vyande dit doelbewus ingerig het om ons volk te laat verstik aan die polities verewigde oormag van 'n getalryke andervolkige massa. Hierdie boek is dus 'n geesdriftige oproep aan die Boere-Afrikanervolk om moed en krag uit sy geskiedenis te skep en as 'n verenigde nasie op te staan sodat ons ons toekoms daadkragtig en spoedig ter hand kan neem. Ons kan! Ons wil! Ons sal!

Customers reviews

Frequently Asked Questions about the Book

All books in our catalog are Original.
The book is written in Afrikaans.
The binding of this edition is Paperback.

Questions and Answers about the Book

Do you have a question about the book? Login to be able to add your own question.

Opinions about Bookdelivery

More customer reviews